Image

Oor

Nina Help

Het jy nie tyd vir ekstraklasse nie? Nina is hier om te help!

Is daardie Rekeningkunde onderskeiding net buite jou bereik? Nina kan help!

Kry jy daai een begrip net nie onder die knie nie? Nina sal help!

Ons kort video’s, wat elke onderwerp in die sillabus vir jou deeglik verduidelik, kan oor en oor gekyk word tot jy die begrip onder die knie het. Ons leer vir jou hoe om Eksamenvrae te benader en beantwoord.

Nina se eksamenvoorbeelde, wat saamgestel is uit eksamenvraestelle, sal jou help om jou kennis te versterk en selfvertroue te kry vir enige vraestel.

Kry vir Nina om te help. Ons het ‘n passie vir Rekeningkunde en wil jou help om die vakke beter te verstaan.

OPSIES BESKIKBAAR

Registreer nou by enige van die opsies en kry toegang tot 'n jaar se klasse wat

behandel word in skole.