home_slider Voorblad Een - Nina Help!
home_slider.jpg
NinaAvatar Voorblad Een - Nina Help!

Welkom by Nina se

klaskamer

Ons videolesse verduidelik die hele sillabus se werk deur van kort, vooraf opgeneemde videolesse gebruik te maak.  Jy kan enige tyd deur die video lesse werk en die videolesse weer en weer kyk.

Nina se videolesse en eksamenvraestel video's sal jou help om jou Rekeningkundige kennis te versterk en selfvertroue te kry vir enige vraestel.

Die eksamenvraestelpakket is ideal vir eksamenvoorbereiding.

Ons Pakkette begin vanaf R 250 pm

Image

GRAAD 10

NOU BESKIKBAAR

Rekeningkunde
  1. Aansuiwerings (invloed op finansiële state)
  2. Vaste bates
  3. Waardevermindering
  4. Bateverkope
  5. Vaste bate nota
  6. Balansstaat
  7. Inkomstestaat
  8. Kontantvloeistaat
  9. Finansiële aanwysers en ontleding en vertolking:
  10. Winsgewendheid en bedryfsdoeltreffendheid
  11. Opbrengsaanwysers
  12. Likiditeit
  13. Risiko/ hefboom
  14. Aandele
  15. Voorraad
  16. Versoenings
  17. BTW
  18. Produksiekoste
  19. Begrotings
Image

GRAAD 11

NOU BESKIKBAAR

Rekeningkunde
  1. Bankversoening
  2. Krediteureversoening
  3. Vaste bates
  4. Grootboekrekeninge/ BEL
  5. Inkomstestaat (vennootskappe)
  6. Balansstaat (vennootskappe)
  7. Ontleding en vertolking
  8. Produksiekoste
  9. Begrotings
  10. Voorraad
  11. BTW
Image

GRAAD 12

NOU BESKIKBAAR

Rekeningkunde
  1. Aansuiwerings (invloed op finansiële state)
  2. Vaste bates
  3. Waardevermindering
  4. Bateverkope
  5. Vaste bate nota
  6. Balansstaat
  7. Inkomstestaat
  8. Kontantvloeistaat
  9. Finansiële aanwysers en ontleding en vertolking:
  10. Winsgewendheid en bedryfsdoeltreffendheid
  11. Opbrengsaanwysers
  12. Likiditeit
  13. Risiko/ hefboom
  14. Aandele
  15. Voorraad
  16. Versoenings
  17. BTW
  18. Produksiekoste
  19. Begrotings

Wat doen ek nadat ek 'n pakket gekoop het?

FAQ

1. Hoe werk dit?

Elke sillabus is in onderwerpe opgedeel en elke onderwerp in kort videovoorbeelde. Jy soek dus net die onderwerp waarmee jy sukkel en gaan kyk na die beskikbare videolesse/ voorbeelde en werk daardeur tot jy dit verstaan. Eksamenpakket videolesse werk ek vraag vir vraag deur eksamenvraestelle en leer jou hoe om vrae te beantwoord en die meeste punte te kry.

Teken in ons

Nuusbrief