Voorbeelde van

Nina se lesse

Die lesse is kort en effektief. Baie maal is Rekeningkunde oorweldigend, maar deur die verskillende onderwerpe in kort video's op te deel, gaan Nina jou help om sommer vinnig die begrippe onder die knie te kry.

Indien jy sukkel met aansuiwerings of ontleding en vertolking sal hierdie lesse jou verseker help! Jy kan die dokumente onder elke les aflaai indien jy saam met Nina die les wil doen.

Aansuiwerings - Terugsendings Van Debiteure

Video # 04

Aansuiwerings Verkope Aan Debiteure

Video # 01

Balansstaat Aansuiwerings Behoue Inkomste

Video # 01

Eksamenvraag Ontleding en Vertolking: Lenings, Hefboom, OOTKA

Video # 01

Eksamenvraag Ontleding en Vertolking: Meerderheidsaandele

Video # 01

Wiskunde Vraestel 1: November 2020 Vraag 1

Video # 06

OPSIES BESKIKBAAR

Registreer nou by enige van die opsies en kry toegang tot 'n jaar se klasse wat

behandel word in skole.

JAARLIKSE OPSIES

MAANDELIKSE OPSIES