For Courses in English please change the language to English on the language selector on the main menu


For Courses in English please change the language to English on the language selector on the main menu


Ons pakette bestaan uit videolesse wat die hele Graad 10, 11 en 12 Rekeningkundeen sillabus dek. Die videolesse is volgens elke graad se kwartaal inhoud ingedeel en is in verdere afdelings opgebreek vir kort, effektiewe lesse.
Daar is verskeie videolesse oor elke afdeling en begrip, wat stelselmatig moeiliker word om jou so voor te berei vir die eksamen. Elke afdeling bevat ook eksamenvoorbeelde wat uit ou eksamenvraestelle bestaan. Die eksamenvrae word opgebreek en ontleed sodat jy leer presies hoe om elke soort vraag te benader.