For Courses in English please change the language to English on the language selector on the main menu

Image
Image

Jaarliks Graad 10 Rekeningkunde

R 3 350/jaar

  

Hierdie pakket verskaf 12 maande toegang tot video lesse wat die hele Graad 10 sillabus inhoud verduidelik.  Elke onderwerp word deeglik verduidelik deur basiese en eksamenvoorbeelde.  

Dit sluit ook eksamenhersienings video's in waar daar vraag vir vraag deur ou eksamenvraestelle gewerk word.  

*Sien eksamenpakket vir vraestelle wat verduidelik word.

Maandelikse Graad 10 Rekeningkunde

R 550/maand

 

Hierdie pakket gee vir jou 30 dae toegang tot video lesse wat die hele Graad 10 sillabus inhoud verduidelik.

Elke onderwerp word deeglik verduidelik deur basiese en eksamenvoorbeelde.  

Eksamen Pakket Graad 10 Rekeningkunde

R 200/maand

 

Die pakket bestaan uit eksamenhersienings video's waar vraestelle vraag vir vraag verduidelik word deur Ninahelp se ervare onderwysers.  Jy kry 30 dae toegang tot die video's. 

*'Tips' word gegee oor hoe om vrae te beantwoord om maksimum punte te kry.

Vraestelle wat verduidelik word:
Maart 2023 (NK)
Junie 2019 (GP) + 2023 (NW)
September 2023 (KZN) Vraestel 1 & 2
November 2022 ( GP)  +  2023 (VS) Vraestel 1 en 2
Image

GRAAD 10

Image

GRAAD 11

Image

GRAAD 12