Eksamen Pakket Graad 12 Rekeningkunde
Die pakket bestaan uit eksamenhersienings video's waar vraestelle vraag vir vraag verduidelik word deur Ninahelp se ervare onderwysers. Jy kry 30 dae toegang tot die video's.
*'Tips' word gegee oor hoe om vrae te beantwoord om maksimum punte te kry.
Vraestelle wat verduidelik word:
Maart 2022 (VS)
Vraestel 1 + 2
Junie 2021 (VS) + 2023 (NW)
September 2020 (Limp) + 2020 (GP) + 2023 (GP)
November 2020 + 2023
| Duration: | 1 maand |
| Prys: | R 280.00 |