Jaarliks Graad 12 Rekeningkunde

R 4 550/jaar

 

Hierdie pakket verskaf 12 maande toegang tot video lesse wat die hele Graad 12 sillabus inhoud verduidelik.  Elke onderwerp word deeglik verduidelik deur basiese en eksamenvoorbeelde.  

Dit sluit ook eksamenhersienings video's in waar daar vraag vir vraag deur ou eksamenvraestelle gewerk word.  

*Sien eksamenpakket vir vraestelle wat verduidelik word.

Maandelikse Graad 12 Rekeningkunde

R 550/maand

 

Hierdie pakket gee vir jou 30 dae toegang tot video lesse wat die hele Graad12 sillabus inhoud verduidelik.

Elke onderwerp word deeglik verduidelik deur basiese en eksamenvoorbeelde.  

Eksamen Pakket Graad 12 Rekeningkunde

R 280/maand

 

Die pakket bestaan uit eksamenhersienings video's waar vraestelle vraag vir vraag verduidelik word deur Ninahelp se ervare onderwysers.  Jy kry 30 dae toegang tot die video's. 

*'Tips' word gegee oor hoe om vrae te beantwoord om maksimum punte te kry.
Vraestelle wat verduidelik word:
Maart 2022 (VS)
Vraestel 1 + 2
Junie 2021 (VS) + 2023 (NW)
September 2020 (Limp) + 2020 (GP) +  2023 (GP)
November 2020 + 2023
Image

GRAAD 10

Image

GRAAD 11

Image

GRAAD 12